Jaarboeke

Perspektiewe op gender en die reg 860


 
Modulekode GNR 860
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Temas oor gender en die reg op nasionale en internasionale vlak word teoreties en prakties ondersoek. Studente sal ook navorsing doen oor onderwerpe wat verband hou met die reg soos regte en nuwe konstitusionalismes, ras, godsdiens en etnisiteit, globale subjektiwiteite, burgerskap en kinders, MIV/Vigs en seksualiteit.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Sosiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences